Goeie Dag Mense
Hoeveel het 'n 10 geweer kluise gekos in die 1997, kom ons se ongeveer 24 jaar terug.
Ek kan nou n kluis van daai era koop, maar ek is onseker oor die prys.
Die kluis was nuut en nog nooit gebruik nie.