![]() |
|
[Feeler] 10 Gun Safe - Printable Version +- Jag Bargains Forum (http://jagbargains.co.za) +-- Forum: Algemeen / Other (http://jagbargains.co.za/forum-8.html) +--- Forum: Jag toebehore / Hunting accessories (http://jagbargains.co.za/forum-26.html) +--- Thread: [Feeler] 10 Gun Safe (/thread-61.html) |
10 Gun Safe - Wolver1ne - 07-31-2020 Goeie Dag Mense Hoeveel het 'n 10 geweer kluise gekos in die 1997, kom ons se ongeveer 24 jaar terug. Ek kan nou n kluis van daai era koop, maar ek is onseker oor die prys. Die kluis was nuut en nog nooit gebruik nie. |