09-26-2018, 01:24 PM
Goeie dag.
Dankie vir die advertensie dit begin die bedryf bietjie kleur gee. Sal julle website gaan beloer. Share asseblief details van die forum want die klomp groenes op facebook het ons groep ook weer gister gedisable oor n ou iets gerapporteer het.
Weereens dankie vir die advertensie en jag groete
Jag Bargains Groete
Christo