![]() |
|
BROTHERS ARMS PROMISIES - Printable Version +- Jag Bargains Forum (http://jagbargains.co.za) +-- Forum: Nuus / News (http://jagbargains.co.za/forum-30.html) +--- Forum: Algemeen / General (http://jagbargains.co.za/forum-31.html) +--- Thread: BROTHERS ARMS PROMISIES (/thread-25.html) |
BROTHERS ARMS PROMISIES - BROTHERS ARMS - 09-19-2018 Goeie more aan almal op Jagbargains Dankie vir die Forum dit is n fantastiese plan. Ons was lekker groot en aktief of facebook en na 25duisend like op ons blad het Facebook ons rekening geblok en delete. Ons het n nuwe Page begin en werk nou weer lekker hard. Gaan loer asb na ons Webtuiste asook facebook blad asook Instagram Dankie vir elkeen se Ondersteuning Brothers Arms groete https://www.facebook.com/Brothers-Arms-462761804208280/ http://www.brothersarms.co.za/ RE: BROTHERS ARMS PROMISIES - Biltong - 09-26-2018 Goeie dag. Dankie vir die advertensie dit begin die bedryf bietjie kleur gee. Sal julle website gaan beloer. Share asseblief details van die forum want die klomp groenes op facebook het ons groep ook weer gister gedisable oor n ou iets gerapporteer het. Weereens dankie vir die advertensie en jag groete Jag Bargains Groete Christo |