12-19-2017, 04:04 PM
Hallo almal ek is van Namibie en wil graag by julle jagters uitvind hoe dit werk of hoe ek tewerk kan gaan as ek in SA gewere en veral teleskope wil koop tot by my in Namibie kan kry.
Is daar sekere prosedures wat ek moet deurgaan en forms invul?
Watse kostes gaan daaraan verbonde en so aan?
Baie dankie
Is daar sekere prosedures wat ek moet deurgaan en forms invul?
Watse kostes gaan daaraan verbonde en so aan?
Baie dankie