![]() |
|
243 en .22 te koop - Printable Version +- Jag Bargains Forum (http://jagbargains.co.za) +-- Forum: Wapens te koop / Weapons for sale (http://jagbargains.co.za/forum-1.html) +--- Forum: Jag gewere / Hunting rifles (http://jagbargains.co.za/forum-2.html) +--- Thread: 243 en .22 te koop (/thread-42.html) |
243 en .22 te koop - Greenhorn - 03-09-2020 - .243 Savage Mod 12 Fluted Barrel (+- 300 skote) met 'n Vortex Viper HS 6-24x50 teleskoop - .22 LR Savage Mark II BTVS (+- 1000 skote) met 'n Bushnell teleskoop. Albei gewere het Safari Outdoor geweersakke en Rudolph Bi-pods. Albei gewere het knaldempers op wat deur die Gunsmith opgedraai is - Die .243 se knaldemper staan na die einde van sy leeftyd toe. - Die .22 se knaldemper is nog 100%. Albei gewere is nog in baie goeie kondisie. Ek is oop vir offers. Gewere is in Kaapstad |