![]() |
|
Howa 308Win Varminter - Printable Version +- Jag Bargains Forum (http://jagbargains.co.za) +-- Forum: Wapens te koop / Weapons for sale (http://jagbargains.co.za/forum-1.html) +--- Forum: Jag gewere / Hunting rifles (http://jagbargains.co.za/forum-2.html) +--- Thread: Howa 308Win Varminter (/thread-31.html) |
Howa 308Win Varminter - JPL - 02-19-2019 Hierdie gewere het geen bekendstelling nodig nie, hulle het al hulself goed bewys. Komponente soos volg: Howa 308Win Varminter (24” BB Blued) Vortex Diamond Tactical 4-12x44 SFP (Tactical knobs vir gong skiet en makou jag) Warn Ringe Loop Threaded (M18x1) en kep Nielsen Sonic 45 Silencer Kolf is gepak met Epidermix Epoxy en Steenvas Ongeveer 1000 skote deur loop (Ons almal weet wanneer jy so n lae lading loop gaan hy 4000 plus doen) Legacy Sports Magazine conversion met 2x 5rnd Mags Trigger job gedoen 20MOA Picatinny Rail VOODOO Tactical Cheek riser Gunsmith - Geoffrey Barrabal Lading ontwikkeling gedoen met S335 kruit 155gr Hornady Amax & ELD-M @ 2760 & 2600 ft/s Skiet baie mooi groupings (Sub 0.5MOA) NOTAS: Die volgende is uitgesluit by die koop G&G Varminting Quick Fit Bolt knob Bipod Extras: (100-off) 308Win Lapua doppe beskikbaar (Boks geseël) (100-off) 155gr Hornady ELD-M beskikbaar 2x Blikke S335 (Mixed van dieselfde LOT) Redding Type S Competion Die Set Prys - R15,000.00 JP @ 072 374 1361 Stuur gerus n WhatsApp indien jy n ernstige koper is en ek stuur nog verdere inligting soos verlang. ![]() ![]() ![]() Sent from my iPhone using Tapatalk |